Vind `n Verspreider

Jongste Nuus

RUGBY KLASSIFIKASIE GEWYSIG

 

Na suksevolle oorsig van die toksikologiese klassifikasie van Rugby® 10ME (kadusafos) aalwurmdoder het die Registrateur (...

 

Lees Meer

NUWE REGISTRASIE: DANTOP 20 SC (L8612)

 

Dantop 20 SC (L8612) is uiteindelik geregistreer! Nou kan elke lemoenboer sommer vinnig klaarspeel met blaaspootjies en/of wi...

 

Lees Meer

NEMESIS + BREAK-THRU S240

 

Ons is baie opgewonde om aan te kondig datdie gebruik van NEMESIS + BreakThru S240 nou geregistreer is.Met dieeindelosestygin...

 

Lees Meer

Produkte

 

DITERA DF

 

‘n Biologiese kontak aalwurmdoder vir die beheer van aalwurms in Tafeldruiwe. DITERA DF INFORMATION ...

 

Lees Meer

FLORBAC WG

 

'n Water dispergeerbare korrel. 'n Biologiese insekdoder vir die van Lepidoptera larwes op aangedui....

 

Lees Meer

MARSHAL 480 EC

 

‘n Sistemiese insek- en aalwurmdoder vir die beheer van die plae vermeld op die genoemde gewasse....

 

Lees Meer

Tipe Produkte

 

Kliek op ‘n katogorie in die lys onder om die produkte te sien.

 

Insekdoders

 

Insekdoders is chemiese verbindings wat geformuleer is vir die beheer van bepaalde insekplae soos rooidopluis (Aonidiella aurantii), aalwurms, rooimyt, bolwurm, aartappelmot, stronkboorders en snywurms wat baie skade aan gewasse kan veroorsaak.

 

Swamdoders

 

Swamdoders is chemiese verbindings wat geformuleer is spesifiek vir die beheer van sekere skadelike swamme soos Rhizoctonia saailingverwelksiekte, vroeë roes, laatroes, botritisvrot en sclerotinia-vrot.

 

Onkruiddoders

 

Onkruiddoders is chemiese verbindings wat spesiaal geformuleer is vir die beheer van onkruide. By definisie is onkruide enige opslagplant wat groei waar dit nie hoort nie.  Daar is twee katogorieë onkruide naamlik breëblaar-onkruide en eenjarige grasse.  Breëblaar-onkruide sluit in: kakiebos, kleinskraalhans, gewone misbredie, wandelende jood,  gewone dubbeltjie.  Eenjarige grasse sluit in: jongosgras, klitsborselgras, kruisvingergras en gewone buffelsgras.

 

Plantgroei Reguleerders

 

Plantgroeireguleerders is produkte wat geformuleer word vanaf hormone wat natuurlik in die plante voorkom.  Verskillende hormone word dus in groter konsentrasies toegedien op die plante om onder andere die rypwording van vrugte te vertraag òf te versnel en om die vrugset op die boom te reguleer vir die korrekte vruggrootte.   PGR’s word algemeen gebruik in avokado’s, tafel en wyndruiwe, appels en verskillende sitrus kultivars.

 

Ander

 

Alternatiewe produkte.